Gemmer koekies

KOM ONS BAK – Ouma se gemmerkoekies

‘n Lekker Maklike Gemmerkoekies Resep

– 200 ml botter of margarien
– 250 ml stroop
– 5 k ongesifte koekmeel
– 20 ml koeksoda
– 20 ml kremetart
– 5 ml sout
– 50 ml fyn gemmer
– 625 ml bruin suiker (nie sag of growwe witsuiker nie)
– 3 eiers

Smelt botter en stroop in groterige kastrol oor lae hitte. Laat afkoel tot lou.
Sit meel, koeksoda, kremetart, gemmer en sout saam.
Voeg eiers by stroopmengsel en roer tot gemeng.
Gooi suiker oor en meng tot suiker net nat is. (Moenie smelt nie).
Gooi gesifte bestanddele by. Meng goed. Laat staat ± 2 uur. Maak bolletjies. Druk effens plat. Bak 10-12 min by 180°C. @

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s