Slaai vir die dag

SLAAI VIR DIE DAG – Romerige Biltong en Feta Aartappelslaai

2 hande vol baba aartappels – skoon geskrop en sag gekook 
Handvol klam biltong, gekerf – plus ekstra vir bo-oor
1 baie fyn gekapte ui 
3 knoffelhuisies gekneus
paar hardgekookte eiers (3-4)
fetakaas
1 kop goeie mayonnaise 
klein houertjie ongegeurde jogurt 
knypie mosterd poeier
sout 
vars gemaalde swartpeper

Die geheim is om so min as moontlik te meng en roer, werk liggies deur

Sny aartappels in die helfte deur, gooi in lekker groot mengbak
Sny gekookte eiers in skywe, voeg by aartappels saam uie, knoffel 
Gooi biltong by, en meng liggies deur, krummel feta kaas oor

Klits nou saam: mayonnaise, mosterd poeier en jogurt mooi gemeng
Gooi oor aartappels, sout en peper na smaak, meng liggies, laat in yskas afkoel vir paar uur.
Sprinkel met biltongskilfer as jy die slaai voorsit

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s