smeerkaas

MAKLIKE KAASSMEER
BESTANDDELE:
1KG BERG PROCESSED KAAS (HIERDIE KAAS IS DIE BESTE OM TE GEBRUIK)

2kp MELK
500g RAMA BOTTER OF ONGESOUTE BOTTER
METODE: RASPER KAAS
KOOK ALLES SAAM OOR LAE HITTE TOT GLAD EN GEEN KLONTE,HOU AAN ROER.

NB: ‘N EKSTRA 1/2kp MELK KAN EENKANT GEHOU WORD AS KAAS SMEER TE DIK IS KAN DIT BIETJIE,BIETJIE BY GEGOOI WORD,SODAT NIE TE DIK IS NIE.

GOOI DADELIK IN BOTTELTJIES,LAAT AFKOEL VOOR DEKSELS OP GESIT WORD. HOU IN YSKAS (ONGEVEER SO 6-8 MEDIUM BOTTELTJIES)

HIERDIE IS ‘N MAKLIKE MAAR LEKKER RESEP EN BAIE HANDIG VIR DAAI SKOOL TOEBROODJIES

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s