Amarula Melktert

Korslose Amarula Melktert

Jy het nodig:

800 ml volroom melk
200 ml Amarula
1 kop koekmeel
2 tl bakpoeier
1 kop witsuiker
4 eiers geskei
4 el botter – gesmelt
knypie sout
fyn pypkaneel

So gemaak:

Voorverhit oond na 180°C

Klits saam gesmelte botter, eiergele en suiker tot lig en romerig
Sif saam jou koekmeel, en sout
Vou in by eiermensel
Meng goed saam; die melk met amarula
Vou in by koekmeel mengsel
Klits eierwitte styf vou in 8 vorm in by mengsel, maak seker dis
mooi gemeng
Giet in gesmeerde oondvaste bak, sprinkel goed met pypkaneel
Bak in voorverhitte oond vir + – 45 min tot gestol
Laat rus vir min 30 min voor opdien

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s