Vyebrood

Vyebrood

Gedroogde vye is heeljaar beskikbaar. As jy gelukkig is en vars vye sien wanneer jy die brood bak, kan jy dit ook gebruik.
genoeg vir 6 – 8

200 g gedroogde vye

400 ml kookwater

1 x 500 g-sakkie winkeldeeg

sout en varsgemaalde swartpeper

Week vye 30 minute lank in kookwater. Spuit ’n 20 x 30 cm-pan met kleefwerende kossproei. Plaas brooddeeg in pan en druk plat. Dreineer vye en druk dit effens in die deeg in met jou vingerpunte. Geur goed met sout en peper. Laat rys op warm plek tot dubbel in volume, sowat 25 – 30 minute. Verhit intussen jou oond tot 180 °C. Bak vir 25 – 30 minute of tot goudbruin en bros. Sit louwarm voor met regte botter.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s