Amarula tert

Amarula tert

60ml Kakao. 125ml kookwater. 3 Eiers. 220ml Suiker. 60ml Olie . 250ml Koekmeel. 10ml Bakpoeier. 2ml Sout. STROOP 200ml Suiker. 250ml Water. 60ml Amarula. 1 Blikkie karamel kondensmelk. Styf geklopte Room & Flake Beslag:

Meng kakao met kookwater laat afkoel. Klits Suiker + olie + eiers een vir een saam. Voeg afgekoelde kakao mengsel by en klits goed deur. Sif droë bestandele en voeg by eiermengsel meng goed deur. Gooi in glasbak 22cm/30cm vooraf gespuit met cook ñ bake.

Bak by 180C vir 25-30min

stroop: Kook water+suiker vir 5 minute tot suiker opgelos is. Haal van die stoof af en voeg Amarula by, roer goed deur. Prik koek sodra dit uit die oond kom en gooi warm stroop oor. Laat heeltemal afkoel.

Versiering: Karamel kondensmelk & room stooi flake fyn bo-oor.(Smeer eers karamel kondensmelk oor en dan styfgeklopte room en strooi dan fyn flake oor)

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s