SUURLEMOEN YSKASTERT

SUURLEMOEN YSKASTERT

WAT HET JY NODIG:
KORS:
200g Tennisbeskuitjies
90g botter
Breek jou koekies fyn en voeg botter by en pak in bak om kors te maak
PS: Smeer net jou bak dat dit nie vaskleef.

VULSEL:
1 pakkie suurlemoen jellie
halwe koppie kookwater
1 blikkie ingedampte melk
1 Eetlepel strooisuiker

Meng jellie en kookwater en plaas eenkant sodat dit bietjie kan afkoel
In ‘n aparte bak klits jou strooisuiker en ingedampte melk saam met ‘n elektriese klitser
Sodra dit lekker lig is , voeg jou jellie mengsel by , bietjies op ‘n slag terwyl jy nog klits met jou elektriese menger.
Skep mengsel bo-op jou kors en plaas in yskas vir 3-4 ure.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s