Yskas tert

Benodig:

– 450ml warm water
– 2 pakkies tennis beskuitjies
– 2 blikkies kondensmelk
– 1kg yoghurt (met stukkies vrugte in) – geur van jou keuse
– 2 pakkies jellie – geur wat die yogurt sal komplimenteer
– Gesmelte botter

Metode:

1. Maak die koekies fyn en meng met genoeg botter om tert kors te vorm.
2. In ‘n voorbereide tertbak, druk met vingers die koekies teen die rante was om kors te vorm.
3. Meng die jellie poeier met die water tot opgelos.
4. Klits dan die kondensmelk in die jellie in.
5. Klits dan die yoghurt in die mengsel in.
6. Sit vir 45 min in die diepvries om te stol, daarna kan dit in die koelkas bewaar word. hou dit dop om te voorkom dat dit vries.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s