Marie Beskuitjie-fudge


1 Pak (200g) Marie beskuitjies (of enige ander lekker beskuitjies wat min of meer dieselfde is daar)
250g margarien of botter

1 pak (500g) versiersuiker (gesif)
75 ml kakao, gesif
1 eier
Rol die beskuitjies net ‘n rolstok tot taamlik fyn, maar nie heeltemal fyn nie.Smelt die margarien in ‘n groot kastrol oor matige hitte en roer die versiersuiker en kakao by. Roer tot glad. Klop die eier vinnig by.
Haal mengsel van die stoof af en roer die gekrummelde beskuitjies by.Skep in ‘n gesmeerde of met Spray ‘n Cook gespuite bak en laat afkoel. Sny in blokkies en bere in yskas.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s