Onfeilbare Biltong Resep

Onfeilbare Biltong Resep

Elke jagter hou van biltong. Daar is ook menige resepte. Party ouens hou van ‘n bietjie brand terwyl sommiges naeltjies wil by kry. Die resep hieronder kan jy nie mee verkeerd gaan nie. So as jy nie laasjaar tevrede was met jou biltong nie probeer hierdie een.
Die belangrikste van biltong is die kwaliteit van speserye
As die spesery kwaliteit nie goed is nie dan sal die biltong ook nie goed wees nie al gebruik jy ook wie se resep.

Nou hier is die resep gebaseer op 10 kilogram nat biltong.
2 koppies gemaalde koljander. Die ideaal is om die rou koljander korrels te kry en dit dan te skroei en dan fyn te maal. Let wel skroei en nie brand nie Dit maak n reuse verskil aan die smaak van die biltong.

1 1/2 koppies sout
3/4 koppie tiemie
‘n kwart koppie fyn wit peper
1 1/2 koppies druiwe asyn (nie die ander tipe nie)
Meng goed en laat vir 24 uur lê voor dit opgehang word.
Dieselfde resep kan gebruik word vir droëwors hoewel daar ‘n bietjie skaap of bees vet bygesit moet word

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s